<linearGradient id="sl-pl-stream-svg-grad01" linear-gradient(90deg, #ff8c59, #ffb37f 24%, #a3bf5f 49%, #7ca63a 75%, #527f32)
Loading ...

Info

Schools Info

Bakenkop se Individuele foto's - 2025

Die beraamde tye hieronder sal deurlopend aangepas word

Individuele Foto's

  • √ 5 Jun  - Foto's is by die skool afgelewer
  • √ 6 Jun - Alle bestellings wat hierna ontvang word, word as 'n "laat bestellings" hanteer.
  • √ 09 Jun - Alle Digitale bestellings is reeds met SMASH aangestuur.  Ouers wat digitale foto's bestel het en dit nog nie ontvang het nie het waarskynlik nie 'n epos-adres op die bestelvorm ingevul nie en moet ons asseblief dadelk kontak (per epos).

"Laat bestellings"

  • Ouers wat nie die keerdatum kon maak nie kan steeds so gou moontlik op die normale wyse bestel.  Alle "laat bestellings" word as 'n nuwe bundel hanteer  - sien afleweringsdatum hieronder
  • Nog oop  - Geen sluitingsdatum vir "laat bestellings" op hierdie stadium nie
  • Einde Augustus- Aflewering van "laat bestellings" by die skool

Hoërskool Zwartkop (Sport & Kultuur Groepe) - 2024

Die beraamde tye hieronder sal deurlopend aangepas word

Groepfoto's

  • 1 Okt - Die foto's word op hierdie Webtuiste gelaai, vanwaar gedrukte foto's bestel kan word.  Daar is twee maniere om te bestel:
    (1) Google Forms (wat ons verkies), of
    (2) Met die gewone bestelvorm.
  • Middel Okt - Keerdatum vir instuur van die vorms en betalings, maar die datum kan dalk met 'n dag of twee uitgeskuif word.  Daarna word bestellings as 'n "laat bestellings" hanteer.
  • 22 Okt - Die foto's is by die skool afgelewer.
  • Digitale bestellings - Geen digitale foto's kan bestel word nie.

"Laat bestellings"

  • Ouers wat nie die keerdatum kon maak nie kan steeds so gou moontlik op die normale wyse bestel.  Alle "laat bestellings" word as 'n nuwe bundel hanteer  - sien afleweringsdatum hieronder
  • Nog oop  - Eerste sluitingsdatum vir "laat bestellings" sal van tyd tot tyd aangepas word
  • Middel Januarie 2025 - "Laat bestellings" kan by die studio afgehaal word.

(Hou asseblief hierdie notabord dop vir boodskappe en datumveranderings).

Uitsig Awards - 2024

Grade 12 Cum Laude - Sport, Culture & Academics

  • √ 17 Oct - Photo's were taken at above mentioned event
  • √ 22 Oct - The photo album is available for viewing / orders
  • 30 Oct - Closing date for placement of orders

Go to the Gallery ...

Curro Thatchfield

Curro Grade 12  Valediction (12 Oct '24)

  • √ 11 Oct: Photos were taken at above event
  • √ 15 Oct : Photos were made available for viewing or orders, which can be done under the "SCHOOL EVENTS" Tab
  • √ 26 Oct - This is the 1st closing date for photo orders

Go to Gallery ...

 

Curro Awards

Curro Grade 8 - 11 Awards (10 Dec '24)

  • √ 10 Dec: Photos were taken at above event
  • √ 28 Dec : Photos were made available for viewing or orders, which can be done under the "SCHOOL EVENTS" Tab
  • √ 31 Jan '25 - This is the 1st closing date for photo orders

Go to Gallery ...